***HELLO***
how goes? sorry vir die min chat. ek het ni internet by di huis meer ni. ek en my broer bly nou in n flat in wellington. ons moet eendag iets saam doen. ek sal kyk of ek vir stefan in di pote te kry en vra of ons vi jou kan kuier. ek kan miskien een of ander tyd n kar kry. jy het nog my nr ne. het jy nog myne? laanklaas gesien en ons moet weer chat. cheers.